my saved lists

4 bedroom house for sale in Rouxville

R950,000 - Beds 4, Baths 2



Fast Find:
125110



Hierdie tipe historiese juweel kom selde in die mark!

Groot 4-slaapkamer huis wat netjies opgegradeer is, sonder om die outentieke atmosfeer te verloor.

3 Sitkamers, sonkamer, eetkamer, kombuis en waskamer. Sluit ook 'n aparte woonstel op die erf in.

Ideaal vir die wat die besige stadslewe wil ontvlug, of om in 'n gastehuis te omskep vir ander wat dit ook wil doen!

Beds 4
Baths 2
1 Garage(s)
Page Views: 2
Contact Agent:
Kallie Joubert:
Kallie Joubert



Free State Property:
Bloemfontein Property